George van Jaarsveld in ERPA Community Group
Ek stel voor jy verkry n afspraak met Teboho die admin bestuurder, rekeninge.
Jou raadslid kan dit reel vir jou.
Hou net in gedagte dat oor die twaalf maande siklus die korrekte bedrag in totaal gevorder word.
In jou geval het jy dus alreeds vir Junie die verhoging vooruit betaal instede om dit eers te betaal in volgende jaar se Junie maand.
Dis ongeveer R120 na my skattng op my eie lesings.