Select Page

PRONTUIT – VAALRIVIER KRISIS – SEG 2 – 06 MEI 2019

Wat staan inwoners van die Vaaldriehoek te doen? Inwoners van Parys, Vanderbijlpark, Vereeniging en Sharpville gaan al vir meer as twee jaar gebuk onder die gevolge van volgehoue rioolbesoedeling in hul woonbuurte en omliggende spruite. Dit tensypte van die feit dat daar al talle regsaksies teen die owerhede gebring is om hulle te dwing om die probleem op te los.

Residents of Parys, Vanderbijlpark, Vereeniging and Sharpville have been plagued by raw, untreated sewerage running freely through their towns, suburbs and streets for more than two years. This despite the fact that legal action has been taken to force the local authorities to intervene.

Source: Wat staan inwoners van die Vaaldriehoek te doen? Seg 2 – PRONTUIT | 6 Mei 2019 | kykNET

0 Comments

Submit a Comment